Goue strande, swem, snorkel, branderplankry, gholf, watersport, voetslaan, riviervaarte, wildkyk, voëlkyk, perdry, vierwielmotorfietsry, fietsry, kanovaart, diepsee- of rivierhengel en vlieërbranderry

Geleë in die Sonskyn (Avontuur) Provinsie, die Oos-Kaap, kan jy al hierdie buitemuurse aktiwiteite geniet sowel as die kuns en kunsvlyt in die area. Die Sonskynkus spog ook met wonderlike kulinêre ervarings. Die Kowie-rivier sal jou vir 22 km stroomop neem of jy kan stroomaf reguit see toe ry.

Leer Meer